Please Note:
Kindly confirm your attendance (or
not) by
10 April 2015. Please provide all names of guests attending.
We
are truly blessed to have family and friends celebrate this
special day with us. In the event that you are unable to attend after
accepting, we would greatly appreciate the early notification
as we would like to fill your seat with other guests.
|
|
Neem
Asseblief Kennis:
Bevestig asseblief teen 10 April
2015 u teenwoordigheid (of nie). Sluit die name van al die gaste wat
gaan bywoon in.
Ons is baie geseend om familie en
vriende te he om die spesiale dag saam met ons te vier. In die geval
dat julle nie meer in staat is om na aanvaarding by te woon nie, sal
ons die vroee waarskuwing baie waardeer sodat ons jou plekkie kan vul
met ander gaste.
|